Your Company Logo Here

Kantoor (015) 291-1570
faks (086) 500-8795
epos navrae@calkulus.co.za

 

Maatskappy

CalCulus Rekenmeesters is trots daarop dat ons 'n geskiedenis het van uitstekende kliente diens en kliente verhoudinge.

CalCulus Rekenmeesters het begin op 01 Julie 1994 toe Mnr Pieter Wentzel die onderneming vanuit sy motorhuis in Pietersburg begin het .

Van ‘n nederige begin met slegs 10 kliente, het ons gegroei tot waar ons vandag verskeie dienste aan ons kliente lewer.

Ons poog om met ons persoonlikke diens te verseker dat kliente se finansiële sake prioriteit aandag geniet.

Hoof take

Ons beskou onsself as voorlopers in die volgende areas:

  • Opstel van Finansiële state
  • Belasting advies dienste
  • Bestuur advies dienste
  • Boedel beplannig
  • Boedel beredding

Besigheids ontwikkeling

  • CalCulus rekenmeesters vorm 'n "venootskap" met sy kliente en stap 'n lang pad met enige besigheid wat onwikkel moet word
  • Met ons vennote wat leiers is in die gebied van ontwikkeling van nuwe ondernemeings kan ons U met goeie raad en daad bystaan.

Calculus is 'n gelykegeleentheid onderneming.

Ons is aan die VOORPUNT van die finansiële sektor wat ons kliënte se belange hoog aanslaan.